Die Krat Padstal is jou tipiese padstal waar jy jou tuisgemaakte konfyte, lekker koffie, tee, biltong, braai hout, neute, tuisgebak, geskenke en soveel meer kan kry.Hulle is gelee in Potchefstroom.